Back to results
Cover image for book Môrester in die hart

Môrester in die hart

By:Rykie Roux
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046318
eText ISBN:9780624051992
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Jolanda Jansenz, omroeper by ’n Christelike radiostasie, se lewe word onderstebo gekeer toe Tomas Brink, eienaar van die stasie, in ’n motorongeluk omkom. Tomas se broer, Estian, het sy eie idees oor die radiostasie, wat nou skielik sy baba is, én wat die werklike verhouding tussen Jolanda en Tomas was. Hy stel  Berto, ’n spook uit haar verlede van wie sy liefs wil vergeet, as nuwe stasiehoof aan. Gelukkig is daar een ligpunt in Jolanda se lewe: haar e-pos-vriendskap met ’n geheimsinnige man wat homself “Blink Stefaans” noem. Hy is ’n sensitiewe kunstenaar wat haar verstaan en bemoedig en soos wat haar lewe al hoe moeiliker raak, steun sy al hoe meer op hom.As Jolanda so aangetrokke voel tot Stefaans, hoekom begin sy skoon tintel as die ongenaakbare Estian net naby haar kom? Algaande begin Jolanda wonder of Estian met die graniethart nie dalk self ’n paar letsels het wat hy wegsteek nie. . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.