Back to results
Cover image for book Louisa du Toit Omnibus 2

Louisa du Toit Omnibus 2

By:Louisa du Toit
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046370
eText ISBN:9780624051985
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Ná die dood van sy vrou vlug Max na die klein dorpie Oskop. Spoedig bevind hy hom in ’n liefdesdriehoek. Anderkant die winter is ’n warm, menslike verhaal.   Hoog brand die oesvuur:  Een aand klop ’n vrou aan Vicky se deur en vertel haar dat sy eintlik die eggenoot is van Frank Jorissen, Vicky se kêrel. Om weg te kom, gaan Vicky Kalahari toe waar sy sorg vir Mienta Vermolen, ’n halfinvalide.  Maar dan vind Frank Jorrisen uit waar sy haar bevind. . . In Dans van die seekat aanvaar Leonie ’n pos as musiekonderwyseres om sekerheid te kry oor haar belofte om met Nols Blommeart te trou. Alles is egter nie maanskyn en rose by die hoërskool nie. Sy voel vreemd aangetrokke tot Eddie Faber, wat so anders is as Nols. Nols kom onverwags kuier en sy nuus stuur haar lewe in ’n nuwe rigting. Christa het alles: ’n fantastiese pos en die liefde van haar baas se seun.  Maar sy bly soekend. Haar vriendin raai haar aan om Rus-en-Vree toe te gaan en daar kry Christa alles behalwe rustigheid. Onrus op Rus-en-Vree is ’n liefdesverhaal vol intrige en spanning.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.