Back to results
Cover image for book In ruil vir my hart

In ruil vir my hart

By:Annie Mouton
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046288
eText ISBN:9780624051961
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Met die begrafnis van Sonja Britz se pa verander haar gerieflike, beskutte lewe oornag wanneer sy uitvind van sy ware lewe. Soos die een bedrogspul na die ander aan die lig kom, word Sonja toenemend deur die pers gejag en die polisie wantrou. Met rolle en rolle note in haar sportsak vlug sy na bykans vergete dele van Suid-Afrika. Hier ontmoet sy vir Burger Vollgraaff en die mense van Koppie-alleen. Kan sy dit waag om haar werklike identiteit bekend te maak? En hoe lank sal dit neem vir Burger om haar gesig wat op soveel advertensies pryk, te eien? Sonja is desperaat vir ‘n ander lewe, maar sal Burger haar ooit kan vergewe vir die vernederende finansiële verknorsing waarin hy – en soveel ander boere langs die rivier – hulle bevind?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.