Back to results
Cover image for book Hertog van die Pampas

Hertog van die Pampas

By:Malene Breytenbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046936
eText ISBN:9780624051947
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Beeldskone en vurige Miranda Almas de la Montara, dogter van een van die groot estancia-eienaars in Argentinië, verloor haar hart op die eienaar van die aangrensende estancia San Felipe de Oragon. Sy vind egter tot haar konsternasie uit dat die Conde Alejandro Semillano de Oragon verloof gaan raak. Sy bloubloed Spaanse familie het vir hom ‘n vrou uit een van die voorste Spaanse aristokratiese families gekies en hulle verlowing word met ‘n groot party gevier. In dié tyd van politieke onrus bedreig die bandito Pablo Ramirez egter al die ryk estancias en mik om president Branco uit die kussings te lig. Wanneer Ramirez Miranda ontvoer met die doel om met haar te trou, spring Alejandro en sy gauchos in om die regeringstroepe te help. Sal Miranda dit regkry om Alejandro se liefde te wen? Of is sy vir hom slegs maar die dogter van sy buurman? Hertog van die Pampas speel af in negentiende eeuse Argentinië.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.