Back to results
Cover image for book Vervreemdeling

Vervreemdeling

By:Izak de Villiers
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046387
eText ISBN:9780624051923
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die geloof as die filtraat waardeur mens en wêreld waargeneem word, staan in hierdie digbundel sentraal. Ook die motief van die huis en buurt figureer, en so ook ’n aantal verse oor die seun en kleinkinders. Naas die ervaring van die sprekende ek, waarvan baie van die verse uitgaan, word die problematiek van die Nuwe Suid-Afrika, en meer spesifiek van die Afrikaner (dikwels in gestalteverse verhul), een van die dominante motiewe in die nuwe bundel. Daarby kom treffende verse oor die ouer word en die dood van geliefde vriende. ’n Indrukwekkende bundel, en waardige opvolger vir die digter se bekroonde Jerusalem tot Johannesburg.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.