Back to results
Cover image for book Hart vir 'n heler

Hart vir 'n heler

By:Hetta Kotze
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046974
eText ISBN:9780624051909
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Liana Louw is ’n rykmansdogter met ’n passie vir armes en mense in nood. Haar ouers verstaan hierdie eiewyse enigste dogter van hulle maar alte goed en maak geen beswaar toe sy haar as verpleegsuster bekwaam en in die hartjie van die bedenklike middestad tussen haar pasiënte gaan woon nie. Hulle hoop dat die suksesvolle ginekoloog dr Pierre Bosman, wat al met Liana bevriend is sedert hulle skooldae, daarin sal slaag om haar hand en haar hart te wen. Wanneer die sjirurg Brink Fouche, self uit ’n arm agtergrond, haar lewe binnestap, is daar vir die eerste keer iemand wat werklik haar passie vir die mense van die middestad verstaan. Brink laat haar knieë lam word, maar vir hom is mooi vroue bloot afleiding. En daar is dr Ellen Dupisanie, sy vennoot, wat reeds haar kleim om Brink afgepen het. Liana word moet haar nie net uit die intriges van die middestad losmaak nie, maar ook van ’n mooi dokter wat steeds na sy vrou hunker. . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.