Back to results
Cover image for book Ena Murray Omnibus 19

Ena Murray Omnibus 19

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046950
eText ISBN:9780624051879
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Terug na Kolkbaai is die verhaal van ‘n jong vrou se soeke na haarself, na vrede en na geluk. ‘n Soeke wat deur die dieptes moet gaan om weer by die hoogtes van die liefde uit te kom. In Anderkant die horison moet Loanne, dogter van die graaf De Ruelle, tydens die Franse Revolusie vir haar lewe vlug – of die guillotine is haar voorland. Die enigste een wat haar kan help, is Philippe Fouché, haar staljonge. Die meisie uit die adelstand moet nou die kneg se bevele trou gehoorsaam. Hulle vlug na die Kaap de Goede Hoop. ‘n Tyd om te ween is ‘n diep roerende verhaal waarin mense mekaar leer om te gee en waarin hulle besef: die lewe verloop selde soos ‘n mens dit beplan. Ná Paul Henning se hartaanval moet Rietspruit ‘n ander dokter kry. Maar Hybre, dokter Paul se dogter, vertrou nie die briljante dokter Ewald Waltmann nie. Wat kom soek so ‘n suksesvolle geneesheer op so ‘n klein plekkie?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.