Back to results
Cover image for book Elita en haar lewe met F.W. de Klerk

Elita en haar lewe met F.W. de Klerk

By:M Meiring
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624044239
eText ISBN:9780624051572
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Ná ’n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met die aantreklike miljoenêr Tony Georgiades en neem haar intrek in die imposante Stud House in Londen. Maar steeds bly sy soekend. Sy vergesel haar man op talle sakereise wêreldwyd en word ma. Tog voel sy leeg. Die spoggerige hotelle en stralerjakkerlewe laat haar koud. Haar soektog bring haar na Suid-Afrika en ’n ontmoeting met die indrukwekkende FW de Klerk, die man wat eiehandig Suid-Afrika transformeer. Maar hulle is albei getroud …Moeilike besluite en baie hartseer volg, maar vandag is Elita oplaas ’n vervulde vrou.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.