Back to results
Cover image for book Eet vir volgehoue energie 4

Eet vir volgehoue energie 4

Lae-GI, lae-vet
By:Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624048022
eText ISBN:9780624051428
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die perfekte instrument om bloedglukosevlakke doeltreffend en volhoudend te beheer en boonop te verseker dat jy die hele dag lank energie het. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die GI-dieet verbeter diabete se beheer van hul bloedglukosevlakke, help jou om op en wakker te voel, stabiliseer kinders se bloedglukosevlakke en help hulle om beter te konsentreer, verbeter sportprestasie, verlaag hoë bloeddruk en bevorder gewigsverlies.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.