Oogensiklopedie
| By: | Gibson, Gilbert |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624048312 |
| eText ISBN: | 9780624051381 |
| Edition: | 1 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $12.74
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Die bundel as geheel kan gesien word as ’n ensiklopedie van die skryfkuns, en dan wel die skryfkuns as die kuns van sig en waarneming. Inhoudelik so wel as deur die komplekse sintaksis en woordgebruik is dit tot ’n groot mate ’n ondersoek na die neurologie van die poësie, oftewel hoe die poëtiese impulse van die oog deur die neurale netwerk van taal vertak om as ’n gedig op die blanke vlak van die bladsy geprojekteer te word. Verbluffend en eindeloos intrigerend, soos dit ware poësie betaam.