Heildronk op 'n gypsyromp
| By: | Nadia de Kock |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624047827 |
| eText ISBN: | 9780624051244 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2009 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Desperate times call for desperate measures. Mieke le Roux se uitgewery, Vianne Boeke, is in die knyp. Met net ’n handvol skrywers op haar boeke kan sy nie bekostig om skrywers aan Vollenhoven en Verwey af te staan nie. Ook nie om foute met kontrakte te maak, verkeerde ISBN nommers te gebruik en e-posse te vergeet nie. En dit is maar net die begin van Mieke se probleme! Want daar is ook ’n pers fluweel bank, Katolieke priester en Markus, die mooi prokureur wat druk op haar sit om hulle verhouding bed toe te vat.Gelukkig dra haar vriende Margarita’s en indrukwekkende besigheidsboeke aan. En as dinge regtig donker lyk, bel Mieke haar vriend, Billy. En dan prop sy laatnag haar iPod se oorfone in, trek haar gypsyromp aan en dáns!