Back to results
Cover image for book Boereverraaier

Boereverraaier

Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog
By:Albert Blake
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624049227
eText ISBN:9780624051206
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word dié teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos dié van vier broers van Wakkerstroom wat almal op een dag gefusilleer is en kommandolede wat van hul voormalige makkers moes teregstel.Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor. Hy het selfs afgekom op teregstellings wat nooit vantevore opgeteken is nie. Hy ontbloot hoe Boereverraad gedurende die hoogbloei van Afrikaner-nasionalisme onder die mat gevee is, maar ook hoe dit nog tot in die 20ste eeu by die Afrikaner gespook het.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.