Back to results
Cover image for book Pluimprinse

Pluimprinse

By:Malene Breytenbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624048251
eText ISBN:9780624051091
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy “om afstand te probeer verkry” – nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die Kaap. Die enigste plek waaraan sy kan dink om heen te gaan, om weer “heel te word”, is haar ouma se huis op Oudtshoorn. Daar is net een probleem: Olivia het haar ouma nog nooit ontmoet nie. Want dié Joodse familie in hulle pluimpaleis is trotse mense. Toe Olivia se ma met die verkeerde man weggeloop het, het hulle haar onterf en nooit weer gekontak nie. . . Op Oudtshoorn kry Olivia ’n veel hartliker ontvangs as wat sy verwag het. Sy leer nie net haar ouma ken nie, maar kry ook ’n ander blik op haar ma en haar eie geskiedenis. In die proses word sy oorrompel deur die vergete wêreld van Boer en Jood, swier en vertoon, oordaad en rykdom – die tyd van die pluimprinse op Oudtshoorn. En soos die geskiedenis vir Olivia lewend word, begin haar eie helingsproses.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.