Back to results
Cover image for book In landsbelang

In landsbelang

By:Quintus van der Merwe
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624048466
eText ISBN:9780624051084
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat – op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur, Nerine Cloete, sal spioeneer. Kort voor haar aanstelling was Nerine, ’n lid van die opposisie, op die punt om ’n wapenskandaal oop te vlek. Nou moet sy egter buite partyverband optree – en Johan is daar om seker te maak dit gebeur.Terwyl die kantoor van die SA staatspresident ontken dat dié staatshoof in Parys was, doen gerugte die rondte dat daar foto’s bestaan van hom saam met ’n prostituut ten tye van die wapenonderhandelings.  Die media berig dat die hoofonderhandelaar spoorloos verdwyn het.  En vreemde ongelukke val diegene te beurt wat skynbaar betrokke was... Nerine besef dat die ambassade rekords sou hou van die wapenonderhandelings en Johan word teen sy sin betrek in ’n soektog na bewysstukke.  Waartoe wend jy jou wanneer jy vermoed die staatspresident lieg?  Hoeveel moet verberg bly? En watter optrede is geregverdig – mits dit geskied “in landsbelang”?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.