Donatello en Volksie
| By: | Marion Erskine |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624048305 |
| eText ISBN: | 9780624051077 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2010 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Op Oukersaand sit Zoë Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie – selfs nie eers ‘n hond met wie sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoë ‘n “verdomde basic human right”. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op www.matchmate inteken... En só ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Zoë, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga. Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoë) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.