Back to results
Cover image for book Margot en die meerman

Margot en die meerman

By:Anita du Preez
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624048985
eText ISBN:9780624050704
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Margot Lombard is ʼn “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy.  Konrad neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so ’n vakansieromanse nie. Want Konrad met sy goue lyf kan per slot van sake enige vrou wat hy ontmoet om sy pinkie draai. Hy is die tipe man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie. . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.