Back to results
Cover image for book Sonpad na Zanzibar

Sonpad na Zanzibar

By:Madeleine Malherbe
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624047896
eText ISBN:9780624050476
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by ’n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek.  Maar die idilliese eilandlewe is nie al wat met Isabelle se kop smokkel nie. Isabelle het ernstige bedenkinge oor haar verhouding met Dolf en wanneer een van die opleidingsbeamptes haar boonop die hof begin maak, gryp Ernst in. Min weet Ernst egter dat ook hý blykbaar nie bestand is teen die romantiese uitwerking van Zanzibar se palmbome en asuurblou see nie. . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.