Back to results
Cover image for book Die paradysman

Die paradysman

By:Ettie Bierman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624047421
eText ISBN:9780624050384
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Met sterre in haar oë en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar eie boekwinkel om haar aan die gang te hou.  Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek.  Tinka se voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Rheeder is glad nie ingenome om haar te sien nie.  Maar een belangrike les het Tinka van der Bijl egter geleer: die hart is nie bloot ‘n biologiese orgaan wat bloed pomp nie. Die hart praat ook ‘n taal wat ‘n vrou nie altyd verstaan nie. . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.