Back to results
Cover image for book Voorskrif vir die hart

Voorskrif vir die hart

By:Kristel Loots
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624047414
eText ISBN:9780624050353
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dokter Zoely du Toit kan nie wág om op die platteland te gaan locum nie; sy wil gaan wegkruip totdat die stof rondom haar gaan lê het. Ná die Foucom-skandaal is haar gesig maar net té bekend in Johannesburg se sosiale kringe. Op Arendsnes, so hoop sy, sal haar verlede haar nie inhaal nie. In elk geval nie dádelik nie. Maar dis moeilik om ’n lae profiel te handhaaf as jy saam met die arrogante en dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo moet werk - en boonop ’n huis met hom moet deel. Dokter Vito Vincenzo soek juis die kollig op, hy streef na beroemdheid en hy sleep ’n baie onwillige Zoely agter hom aan. Dokter Vito Vincenzo met al sy aardse skatte is presies die tipe man wat Zoely nooit weer naby haar wil toelaat nie. . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.