Back to results
Cover image for book Onthou jy nog die liefde?

Onthou jy nog die liefde?

By:Marlee Tesselaar
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624047063
eText ISBN:9780624050346
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oë. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het.             Anika is gewoond aan vlug, maar hierdie keer dwing Henk Zimmerman, die mooi sielkundige, haar om haar verlede in die oë te kyk. Of het hy ook ‘n verskuilde agenda?  Sal sy hierdie keer liefde vind en vrede kan maak met die verlede?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.