Bruid uit die koue
| By: | Ettie Bierman |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624048978 |
| eText ISBN: | 9780624050209 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2010 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oë was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in ’n koma in die hospitaal beland.Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om ’n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in ’n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.