Back to results
Cover image for book Susanna M Lingua Keur 14

Susanna M Lingua Keur 14

By:Susanna M. Lingua
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624049296
eText ISBN:9780624050179
Edition:1
Copyright:2010
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Lied van die Isar gaan kuier Tillie by haar familie in Duitsland. Daar ontmoet sy die aantreklike baron Ludwig Krafft wat halsoorkop verlief raak op haar. Hulle trou, maar spoedig vind sy daar is diegene wat hulle daarop toespits om haar én haar huwelik te vernietig.In Kringloop van die lewe sukkel Rina om te kies tussen die jong dokter Riaan Jonker en die Italianer Toni Sardinni, die man van wie sy kort tevore weggevlug het omdat hy haar wou dwing om met hom te trou. Wanneer sy haar keuse maak, is daar verreikende gevolge…En in Immer lente verloor Jeanette haar hart aan die seun van haar werkgewer. Hulle trou, maar deur die toedoen van Jeanette se skoonma word daar ’n wig tussen man en vrou ingedryf. Die dag toe Jeanette agterkom dat sy swanger is, is ook die dag dat sy Theo verlaat. Kan hul huwelik nog gered word?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.