Back to results
Cover image for book Geërfde liefde

Geërfde liefde

By:Lizet Engelbrecht
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624048527
eText ISBN:9780624050131
Edition:1
Copyright:2010
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis – en daarop te boer vir oorlewing.  Rooskleurig is dit beslis nie. Want haar mede-eienaar, Jan, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer met een doelwit voor oë:  om so gou moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.  Maar Nikki is nie van plan om moed op te gee nie. Die dood, het sy besluit, sal genadiger wees as nóg ‘n mislukking.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.