Die engele staar
| By: | Marie Reyneke |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624048510 |
| eText ISBN: | 9780624050124 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2010 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van ’n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy ’n pos as polisie-informant in Zambië aangebied word, huiwer sy g’n oomblik om dit te aanvaar nie. Op Nyati Lodge word daar klaarblyklik onwettig gesmokkel met die swartwang-parkiet, ’n uiters bedreigde spesie wat slegs in die gebied van die Victoriavalle voorkom. Gunther Becker, die eienaar van die lodge, is die vernaamste verdagte. Die enigste probleem is dat Nina van die man hóú – en baie ook. Tussen haar eintlike missie en haar verraderlike hart word Nina so amper in twee geskeur.