Susanna M Lingua Keur 13
| By: | Susanna M. Lingua |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624048640 |
| eText ISBN: | 9780624050117 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2010 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
In Tart my nie, mijn heer staan Celeste Valkenier op trou met Carl van Heiden. Maar sy het nie rekening gehou met die Franse markies wat bereid is om tot sy laaste druppel bloed te veg vir die nooi wat sy hart gesteel het nie.In Suzette van Voltaire kom die verbitterde Franse edelman Marco de la Roche na Kaap die Goeie Hoop, vas oortuig hy sal nooit weer ’n vrou kan liefkry nie. Maar sy ma het ander planne, en wil met alle geweld vir hom en die mooie Suzette by mekaar uitbring.En in Kaalbult se erfgenaam moet Elsa Verster teen haar sin die voorwaarde verbonde aan haar erfporsie aanvaar. Alte gou bevind sy haarself boonop vasgewikkel in ’n bittere liefdesdriehoek