Back to results
Cover image for book Ettie Bierman Keur 5

Ettie Bierman Keur 5

By:Ettie Bierman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624047919
eText ISBN:9780624050018
Edition:1
Copyright:2009
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Iewers wag die môre: Fiona en Johan Meiring se huwelik word deur albei se onbesonnenheid in ‘n krisis gedompel.  Is  dit hulle kinderloosheid wat die huweliksbootjie wil laat kantel, of is dit Barbara Slabbert en Adriaan van Zyl se skuld?Dit het alles so onskuldig vir die pragtige lugwaardin Mariette Neethling begin. ’n Ryk man, aantreklik, en hy was ooglopend verlief op haar. En nou het sy in ’n nagmerrie-situasie beland waar daar geen pad uit is nie. Mariette aan ’n lyntjie is nog een van Ettie Bierman se verhale wat die leser nie maklik sal neersit voordat die laaste bladsy gelees is nie.Ouverture op Overberg is leesgenot van die allerbeste. Volgens haar oom Jakob se testament sou Kobie Coetzee die plaas Overberg erf, mits sy met John Reynecke trou – die eienaar van die buurplaas wat sy van geen kant af ken nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.