Back to results
Cover image for book Elza Rademeyer Omnibus 2

Elza Rademeyer Omnibus 2

By:Elza Rademeyer
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624047513
eText ISBN:9780624049753
Edition:1
Copyright:2009
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die seiljag waarop Louise Webber, haar verloofde en haar beste vriendin na Nieu-Seeland vaar, raak tydens ’n hewige storm onklaar, en die volgende wat Louise weet, is dat sy dodelik siek is en haar tussen ’n spul bebaarde gomtorre op Marion-eiland bevind. Wie ís hulle, en waarom is veral een van hulle so onwillig om te glo dat sy nié ’n spioen is nie? Verlief en verlore op Marion is ’n verhaal propvol romanse en intrige.In Dwaalspoor na Kanaän weet die weduwee Niena Pistols die mense beskinder en vermy haar – dít nadat haar lieflingseun grusaam vermoor is. Maar sy het ’n plan gereed vir die dag van vergelding . . .In Woestynpad van verlange vind Debbie Tredoux die loodgieter wat die badkamers in haar skoonouers se huis kom vernuwe, hoogs aantreklik. Sy is ’n weduwee, maar hy’t g’n reg om skuins teen sy neus af na haar te kyk nie. Of het hul paaie al voorheen iewers gekruis?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.