Back to results
Cover image for book Glimlag van die sekelmaan

Glimlag van die sekelmaan

By:Elize Mitchell
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624048541
eText ISBN:9780624049609
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ʼn luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont.  Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en boonop probeer Charl se seun ook haar guns wen.  Toe Nina net mooi genoeg gehad het en besluit om Charl en sy plaas vaarwel te roep, gryp die noodlot in en dryf alles op die spits . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.