Back to results
Cover image for book Bomskok

Bomskok

By:Tinus Horn
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9780143531111
eText ISBN:9780143531111
Edition:0
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

1989. In Johannesburg blaker ’n growwe en rowwe klein koerantjie, <i>Vryheid op Vrydag, </i>week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, ’n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering tot ’n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is. <i>Bomskok</i> is ’n tragiese rillerkomedie, ’n moordstorie en ’n kroegstorie. En alles behalwe ’n ware storie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.