Back to results
Cover image for book Bewys van die hemel

Bewys van die hemel

’n Neurochirurg se reis na die hiernamaals
By:Eben Alexander
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9780143538349
eText ISBN:9780143531067
Edition:0
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die vooraanstaande neurochirurg dr Eben Alexander het homself altyd as ’n man van die wetenskap beskou. Sy vaste geloof in geneeskunde wat op bewyse berus, het hom ’n loopbaan by van die top-institusies in die wêreld besorg. Maar dit sou heeltemal verander. Een oggend in 2008 raak hy in ’n koma nadat hy ’n seldsame bakteriese breinvliesontsteking opgedoen het. Breinskanderings wys massiewe breinskade. Hulle verwag nie hy sal leef nie. Terwyl sy gesin hulle op die ergste voorberei, gebeur iets wonderbaarliks: sy brein begin ontwaak uit ’n toestand van byna algehele stilstand. ’n Veranderde man word daar wakker, seker van die oneindigheid van die siel, en seker van ’n lewe anderkant die dood. In hierdie verstommende boek deel dr Alexander sy ondervinding soos hy dit saamgestel het uit notas wat hy gehou het so gou hy weer kon skryf. Anders as vele ander beskrywings van nabydood-ervarings kan hy verduidelik waarom sy brein nie in staat was om sy reis na die hiernamaals te versin nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.