Back to results
Cover image for book Die Wonderwerker

Die Wonderwerker

By:Chris Barnard
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9780143530558
eText ISBN:9780143529743
Edition:0
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by ’n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, ’n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee vroue herstel, verrig hy wat vir die plaasmense en hul bure na wonderwerke lyk. Hy versamel en ondersoek byna alles, maak diere mak en bring hulle in sy kamer in, genees besoekers. Hy "mesmeraais" mense en hou hom besig met dinge wat soos toordery lyk. Algaande bring sy teenwoordigheid in almal die verlange na iets onbereikbaars na vore, maar dis Marais se verlange na die jongmeisie, en hare na hom en na ’n ander lewe, wat al die versweë konflikte op die spits dryf.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.