Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf
| By: | Michael Vlismas |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9780143530312 |
| eText ISBN: | 9780143529736 |
| Edition: | 0 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
<i>Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf</i> is ’n móét lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om ’n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende trivia soos: die blouape wat die kameraspan gedurende ’n belangrike toernooi gekaap het; die Suid-Afrikaanse gholfklub wat bekend is vir sy slange; Jaco van Zyl se SA PGA-oorwinning vanuit ’n roosbedding; die boer wat 30 km met sy trekker gery het om gras op sy plaaslike gholfbaan te plant; hoe Simon Hobday gedreig het om ’n toeskouer en sy vrou te laat vermoor; die kolhou-prys wat niemand wou wen nie ... en veel meer.