Back to results
Cover image for book Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

By:Wim van der Berg
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9780143528814
eText ISBN:9780143529187
Edition:0
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<i>Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby</i> sal enige rugbyfanatikus boei. Dié versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiële en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers ’n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel; die 90 meter-strafskop van Oostelikes; hoe die eerste Springbokke wat per vliegtuig gereis het met drie enjins oor die see gehinkepink het; hoe Kimberley 60 uur per muilwa moes reis tydens hul eerste toer na Kaapstad; hoe die Springbok Andy MacDonald met sy kaal hande ’n leeu doodgemaak het; die plettervat deur ’n toeskouer wat die Westelike Provinsie die Curriebeker gekos het; Paul Roos se weeklikse 260 km-fietsrit na Pretoria om klubrugby te speel.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.