In die woorde van Suid-Afrikaanse sporthelde
| By: | George Claassen |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9780143026624 |
| eText ISBN: | 9780143527312 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Ek her gisteraand ’n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe. Ek het gedroom ek moet my eie boulwerk trotseer.' Neil Adcock, Suid-Afrikaanse snelbouler, ann sy kaptein Jackie McGlew. 'Oom, het jy geweet ek het een groot probleem in die lewe gehad? Ek was nooit ’n kind nie. Ek het nooit die voorreg gehad om ’n kind te wees nie. Weet jy hoe lekker dit is om net hier te sit en stil te wees?' Hansie Cronje, Suid-Afrikaanse krieketkaptein. 'Ons kan af gaan, ons kan op gaan. Ons kan vorentoe gaan, links of regs, maar daar is geen manier wat ons agteruit gaan nie!' Kobus Wiese, Springbokslot.